Lukas 7:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“En Ek, die Seun van die Mens, hou van gesellige maaltye – Ek eet en drink – en julle sê: ‘Hy is ’n vraat en ’n dronkaard, en ’n vriend van die slegste soort sondaars!’

Lukas 7

Lukas 7:32-35