Lukas 7:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Johannes die Doper se twee dissipels het Jesus gekry en vir Hom gesê: “Johannes die Doper het ons gestuur om te vra: ‘Is U die Messias wat ons verwag, of moet ons iemand anders verwag?’”

Lukas 7

Lukas 7:13-21