Lukas 7:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Groot vrees het die skare oorweldig – hulle het God geprys en gesê: “’n Magtige profeet het onder ons opgestaan!” en: “God het besluit om na sy mense om te sien!”

Lukas 7

Lukas 7:13-18