Lukas 6:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Jesus het geweet wat hulle dink. Hy sê toe vir die man met die misvormde hand: “Kom staan hier waar almal jou kan sien.” Die man het toe vorentoe gegaan.

Lukas 6

Lukas 6:7-18