Lukas 6:44 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Boom word geken aan die soort vrugte wat hy dra. Vye groei tog nie aan doringbosse, of druiwe aan braambosse nie.

Lukas 6

Lukas 6:36-48