Lukas 6:40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Leerling is nie belangriker as sy leermeester nie. Maar die leerling wat hard werk, sal net soos sy leermeester word.

Lukas 6

Lukas 6:32-49