Lukas 6:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het hulle almal in die rondte aangekyk en sê toe vir die man: “Steek jou hand uit.” Die man het sy hand uitgesteek en dit het weer normaal geword!

Lukas 6

Lukas 6:3-19