Lukas 5:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die godsdienstige leiers sê toe vir Jesus: “Johannes die Doper se dissipels vas en bid gereeld en so ook die dissipels van die Fariseërs. Hoekom vier jou dissipels altyd fees?”

Lukas 5

Lukas 5:26-39