Lukas 5:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die Fariseërs en skrifkenners wat aan die Fariseërparty behoort, het by Jesus se dissipels gaan kla: “Waarom eet en drink julle saam met sulke immorele karakters?”

Lukas 5

Lukas 5:27-36