Lukas 5:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Paar mans het daar aangekom terwyl hulle ’n verlamde man op ’n slaapmat dra. Hulle het deur die skare probeer dring om by Jesus uit te kom,

Lukas 5

Lukas 5:12-25