Lukas 5:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het sy hand uitgesteek en die man aangeraak. “Ek wil,” het Hy gesê. “Word gesond!” En net daar het sy velsiekte verdwyn.

Lukas 5

Lukas 5:4-19