Sy kollegas, Jakobus en Johannes, die seuns van Sebedeus, was net so verbaas.Jesus het vir Simon geantwoord: “Moenie bang wees nie! Van nou af sal jy mense vang!”