Lukas 4:43 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Hy het geantwoord: “Ek moet die Goeie Nuus van die koningsheerskappy van God in ander plekke ook verkondig, want dit is waarvoor Ek gestuur is.”

Lukas 4

Lukas 4:40-44