Lukas 4:40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Met sononder daardie dag het almal hulle siekes na Jesus toe gebring. Ongeag watter siektes hulle gehad het, Jesus het hulle aangeraak en almal genees.

Lukas 4

Lukas 4:32-42