Lukas 4:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat Hy die sinagoge verlaat het, is Jesus na Simon se huis waar Simon se skoonma baie siek met ’n hoë koors was. “Maak haar asseblief gesond,” het almal gesmeek.

Lukas 4

Lukas 4:36-43