Lukas 4:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het hom kortgevat. “Bly stil!” het Hy vir die duiwel gesê. “Kom uit die man uit!” Die duiwel het die man daar voor almal op die vloer gegooi; toe het die duiwel uit hom gegaan sonder om hom verder seer te maak.

Lukas 4

Lukas 4:34-42