Lukas 4:10-12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

10. Want die Skrif sê:‘God sal aan sy engele opdrag gee om jou te beskerm.

11. “En: ‘hulle sal jou op die hande drasodat jy nie dalk jou voet teen ’n klip stamp nie.’”

12. Jesus het hom geantwoord: “Die Skrif sê ook: ‘Jy mag die Here jou God nie op die proef stel nie.’”

Lukas 4