Lukas 3:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hy is gereed om met sy gaffel die kaf van die koring te skei. Hy sal dan die dorsvloer skoonmaak en die graan in sy skuur bêre en die kaf met onblusbare vuur verbrand.”

Lukas 3

Lukas 3:8-26