Lukas 24:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die vroue was verskrik en het hulle gesigte afgebuig grond toe. Die mans sê vir hulle: “Waarom soek julle die lewende tussen die lyke?

Lukas 24

Lukas 24:2-12