Lukas 24:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl hulle nog besig was om hierdie dinge te bespreek, het Jesus onverwags tussen hulle gestaan en vir hulle gesê: “Vrede vir julle!”

Lukas 24

Lukas 24:29-38