Lukas 24:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar hulle het by Hom aangedring: “Bly by ons oor. Die son trek al water en die dag is verby.” Toe het Jesus by hulle ingedraai om saam met hulle oor te bly.

Lukas 24

Lukas 24:22-37