Lukas 24:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Petrus het egter opgespring en na die graf toe gehardloop. Toe hy buk om in te loer, sien hy net die linnedoeke. Verbaas oor wat gebeur het, is hy terug huis toe.

Lukas 24

Lukas 24:9-15