Lukas 24:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die vroue was Maria Magdalena, Johanna, Maria, die ma van Jakobus, en die ander vroue saam met hulle. Hulle het hierdie dinge aan die apostels gaan vertel,

Lukas 24

Lukas 24:1-19