Lukas 23:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Herodes was baie opgewonde om Jesus te sien. Hy het al vir ’n lang tyd die begeerte gehad om Jesus te sien omdat hy al soveel van Hom gehoor het. Hy het ook gehoop om te sien hoe Jesus die een of ander wonderteken verrig.

Lukas 23

Lukas 23:1-16