Daarna het hulle teruggegaan huis toe om die aromatiese olie en speserye te gaan voorberei.Op die Sabbat het hulle gerus volgens die gebod in die wet.