Lukas 23:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die volk het net daar gestaan en toekyk. En die leiers het aangehou om Hom te bespot met dié woorde: “Ander het hy gered. Laat hy homself red as hy die Messias, die uitverkorene van God is!”

Lukas 23

Lukas 23:31-45