Lukas 23:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het die klag teen Hom begin voorlê: “Ons het bevind dat hierdie man ons volk opsweep; hy verbied hulle om belasting aan die keiser te betaal, terwyl hy beweer dat hy self die Messias, die Koning is.”

Lukas 23

Lukas 23:1-8