Lukas 23:19-21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

19. (Barabbas was in die tronk gegooi oor ’n oproer in die stad en oor ’n moord.)

20. Pilatus het weer met hulle gaan redeneer omdat hy Jesus wou vrylaat,

21. maar hulle het dit bly uitkreet: “Kruisig, kruisig hom!”

Lukas 23