Lukas 22:69-71 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

69. Maar van nou af sal Ek, die Seun van die Mens, aan die regterhand van die sterke God sit.”

70. Toe vra hulle almal: “Is jy dan die Seun van God?” Hy antwoord hulle: “Dit is soos julle sê – Ek is.”

71. Die reaksie was: “Waarom het ons dan nog getuienis nodig? Ons het dit mos nou self uit sy eie mond gehoor!”

Lukas 22