Lukas 22:68-71 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

68. Al sou Ek ook ’n vraag stel, sal julle glad nie antwoord nie.

69. Maar van nou af sal Ek, die Seun van die Mens, aan die regterhand van die sterke God sit.”

70. Toe vra hulle almal: “Is jy dan die Seun van God?” Hy antwoord hulle: “Dit is soos julle sê – Ek is.”

71. Die reaksie was: “Waarom het ons dan nog getuienis nodig? Ons het dit mos nou self uit sy eie mond gehoor!”

Lukas 22