Lukas 22:66 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die nuwe dag breek, het die volksleiers, dit is die priesterhoofde en skrifkenners, saamgekom en hulle het Jesus voor hulle Raad gebring.

Lukas 22

Lukas 22:65-71