Lukas 22:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het ook vir hulle gesê: “Toe Ek julle uitgestuur het sonder ’n geldbeurs of reissak of sandale, het julle enigiets kortgekom?” Hulle antwoord was: “Nee, niks nie!”

Lukas 22

Lukas 22:30-36