Lukas 21:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In reaksie daarop het Jesus gesê: “Pas op sodat julle nie mislei word nie, want baie sal na vore tree en maak of hulle namens My optree en sê: ‘Ek is die een,’ en: ‘Die tyd het aangebreek!’ Moenie agter hulle aanloop nie!

Lukas 21

Lukas 21:1-14