Lukas 21:37-38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV) Bedags was Jesus besig om in die tempel onderrig te gee en snags het Hy uitgegaan en op die Olyfberg gaan oornag.