Lukas 21:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wees wakker en bid altyddeur vir krag om alles wat gaan gebeur, veilig te deurstaan sodat julle kan verskyn voor My, die Seun van die Mens.”

Lukas 21

Lukas 21:34-38