Lukas 21:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Daar sal wondertekens wees wat die son, maan en sterre betref. En op die aarde sal daar onrus onder die nasies wees uit angs vir die gebulder van die see en sy golwe.

Lukas 21

Lukas 21:16-27