Lukas 21:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Groot ellende wag op die verwagtende vroue en ook op dié wat nog borsvoed gedurende daardie dae, want daar sal groot benoudheid in die land heers en God se toorn sal op hierdie volk rus.

Lukas 21

Lukas 21:20-30