Lukas 21:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Nog voordat al hierdie dinge oor julle kom, sal hulle julle arresteer en vervolg. Hulle sal julle aan die sinagoges en tronke oorlewer; hulle sal julle voor konings en goewerneurs sleep omdat julle in my Naam optree.

Lukas 21

Lukas 21:5-17