Lukas 20:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle kan ook nie meer doodgaan nie, want hulle is gelyk aan engele. Hulle is juis kinders van God omdat hulle kinders van die opstanding is.

Lukas 20

Lukas 20:30-45