Lukas 20:22-24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

22. Is dit korrek dat ons aan die keiser belasting betaal of is dit nie?”

23. Jesus het dwarsdeur hulle skelmstreek gesien en sê toe vir hulle:

24. “Wys vir My ’n Romeinse muntstuk. Wie se beeld en opskrif is daarop?” Hulle antwoord: “Die keiser s’n.”

Lukas 20