Lukas 2:46 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Drie dae later het hulle Hom uiteindelik gekry. Hy het in die tempel tussen die leermeesters gesit terwyl Hy na hulle luister en hulle uitvra.

Lukas 2

Lukas 2:39-49