Lukas 2:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En omdat Josef ’n afstammeling van koning Dawid was, moes hy vanaf die dorp Nasaret in Galilea na Judea gaan, na Betlehem, Dawid se tuisdorp.

Lukas 2

Lukas 2:1-14