Lukas 2:39 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Jesus se ouers al die vereistes van die wet van die Here nagekom het, het hulle teruggekeer na hulle dorp, Nasaret in Galilea.

Lukas 2

Lukas 2:35-49