Lukas 2:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het Simeon hulle geseën en vir Maria gesê: “Hierdie Kind is bestem tot ’n val en opstanding van baie in Israel, en ’n teken wat weerspreek sal word. Hy sal ’n teken wees waaroor mense sal verskil.

Lukas 2

Lukas 2:26-42