Lukas 2:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die engele teruggegaan het na die hemel, sê die skaapwagters vir mekaar: “Kom ons gaan Betlehem toe om te sien watter wonderlike ding gebeur het, soos die Here dit aan ons bekendgemaak het.”

Lukas 2

Lukas 2:13-21