Lukas 19:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Saggeus het egter openlik gereageer en vir die Here gesê: “Here, ek gaan die helfte van my besittings aan die armes gee, en as ek iets van iemand met ’n slenter bekom het, gee ek dit vierdubbel terug.”

Lukas 19

Lukas 19:7-15