Lukas 19:44 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle sal jou met die grond gelykmaak en jou inwoners uitwis. En hulle sal nie een klip in jou op die ander laat bly nie omdat jy die beslissende tyd van God se genadige besoek aan jou verwerp het.”

Lukas 19

Lukas 19:37-46