Lukas 19:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Gaan na die dorpie daar oorkant; by die ingang sal julle ’n donkie kry wat vasgemaak is, waarop niemand nog ooit gesit het nie. Maak hom los en bring hom hier.

Lukas 19

Lukas 19:27-34