Lukas 19:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hy sê vir hom: ‘Uit jou eie mond oordeel ek jou nou. Jy is ’n slegte slaaf! Jy was deeglik daarvan bewus dat ek ’n hardvogtige man is wat opvra wat ek nie belê het nie, en oes waar ek nie gesaai het nie.

Lukas 19

Lukas 19:18-30