Lukas 19:1-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Jesus het Jerigo binnegegaan en deur die stad gestap.

2. En daar was iemand met die naam Saggeus; hy was ’n hooftollenaar en ’n ryk man.

3. Hy het sy bes probeer om te sien wie Jesus is, maar hy kon nie vanweë die skare en omdat hy kort was.

4. Hy het vooruit gehardloop om voor te kom en in ’n vyeboom geklim om Jesus te sien omdat Hy daar sou verbygaan.

Lukas 19